Klits jou Man se Eiers (Ladies Night) Barnyard, Silverstar Casino

Order by Phone
086 1000 291
Fees may apply
Organized by Tpk Produksies | Gesonde Seks
Visit Website

Klits jou Man se eiers

Soms is jy so gefrustreerd met jou man dat jy net sy eiers wil gryp en tussen jou vingers stukkend druk.

Daar is 'n fyn lyn tussen om jou man se eiers te klits of kraak. Flip of flop.
Hardgebak of liggies gestreel.

Dit staan geskrywe dat dit nie goed is vir 'n man om alleen te wees nie, daarom het God vir hom 'n hulpmaat gemaak. Ons almal weet die man het hulp nodig al voel jy sal eerder hom van die wal tot die sloot wil help.

Die vrou moet haar man begelei, leer en touwys maak hoe hy die man van haar drome kan wees.

Maar enige vrou wat al probeer haar man verander het, sal weet dit is makliker om roereiers te ontmoer as wat dit is om humpty-dumpty terug aanmekaar te plaas.

In Klits jou man se eiers gaan Timothy Kieswetter vir jou al die nodige tegnieke en insig gee hoe jy jou man suksesvol kan over-easy los met sy sunny-side up.

Geen Onder 18's

Price Deadlines

VIP Voucher/Kaartjies | Grond Vloer | Woensdag, 11 Junie 2025

19:00 pm (Deure open 18:00 pm)
Geen Onder 18s
90min

VIP Voucher/ Kaartjie | Tafels | Table Seat
R300.00
VIP Voucher/ Kaartjie | Tafels | Table Seat (Back Terrace)
R300.00
VIP Voucher/ Kaartjie | Left Terrace
R300.00
VIP Voucher/ Kaartjie | Right Terrace
R300.00
VIP Voucher/ Kaartjie | Back Terrace
R300.00

Gewone Kaartjies | Gallery | Woensdag, 11 Junie 2025

19:00 pm (Deure open 18:00 pm)
Geen Onder 18s
90min

Gewone Kaartjie | Gallery
R220.00
Gewone Kaartjie | Gallery | First Tier
R220.00
Gewone Kaartjie | Gallery | Second Tier
R220.00

VIP Voucher/Kaartjies | Grond Vloer | Woensdag, 11 Junie 2025

19:00 pm (Deure open 18:00 pm)
Geen Onder 18s
90min

VIP Voucher/ Kaartjie | Tafels | Table Seat
NA
VIP Voucher/ Kaartjie | Tafels | Table Seat (Back Terrace)
NA
VIP Voucher/ Kaartjie | Left Terrace
NA
VIP Voucher/ Kaartjie | Right Terrace
NA
VIP Voucher/ Kaartjie | Back Terrace
NA

Gewone Kaartjies | Gallery | Woensdag, 11 Junie 2025

19:00 pm (Deure open 18:00 pm)
Geen Onder 18s
90min

Gewone Kaartjie | Gallery
NA
Gewone Kaartjie | Gallery | First Tier
NA
Gewone Kaartjie | Gallery | Second Tier
NA
Get Tickets