Ken jou man se Wortel (Ladies Night - Bronkhorstspruit)

Doors open at 6:30 pm
Order by Phone
086 1000 291
Fees may apply
Organized by Tpk Produksies | Gesonde Seks
Visit Website
Hierdie is Timothy Kieswetter se mees gewildste Ladies Night spesifiek ontwerp vir getroude asook enkel vrouens.

"Ken jou man se Wortel" gaan hy vir jou 'n insig in jou man se psige gee wat jy nog nooit van te vorige gesien het nie.

Hulle sê die oë is die vensters tot jou siel, wel die man se "wortel" is die teleskoop waardeur jy moet kyk om tot in sy siel te kan sien.

Koop 'n VIP Voucher Kaartjie en ontvang al jou gelde terug aan die einde van die show, in die vorm van 'n GS Voucher. (Jy kry dan die show basies gratis.)

Geen Onder 18's

Price Deadlines

Saterdag, 24 Mei 2025 | 19h00 (Deure open 18h30) | Geen onder 18's

90 min
Kos en drinkgoed te koop

VIP Voucher/ Kaartjie
R300.00
Gewone Kaartjie
R220.00
Get Tickets