Willem Botha Make-Up Masterclass - VRYDAG | Heroes Brackenfell

Doors open at 6:00 pm
Order by Phone
086 1000 291
Fees may apply
Organized by Heroes Events
Visit Website
Willem Botha Make-Up Masterclass is 15 Augustus by Heroes Brackenfell

Kliek op 'Get Tickets' om kaartjie opsies te sien.

Willem Botha is weer terug vir nog 'n onvergeetlike aand by 'n Willem Botha Make-Up Masterclass.
Kom kuier saam by Heroes in Brackenfell vir 'n onvergeetlike aand van musiek, grimeerwenke en lekker kuier!

Willem Botha Beauty is ook daar met hul volle reeks produkte vir jou om te toets en jouself te bederf.

Twee kaartjieopsies beskikbaar:
Normale Kaartjie sluit in:
  • Van Loveren Verwelkomingsdrankie
  • Bottel Water
  • Ligte vingerhappies
VIP Kaartjie sluit in (waarde meer as R1 000):
  • dieselfde as die Normale Kaartjie PLUS
  • Sitplek by 'n tafel in voorste deel van die venue
  • Van Loveren wyn per tafel ( 1 x bottel wyn vir tafels wat 2 of 3 gaste sit; 2 x bottels wyn vir tafels wat 4, 6 of 8 sit)
  • 1 x Willem Botha Beauty Creamy Matte Lipstick ter waarde van R295
  • 10% afslag op enige 2 x Willem Botha Beauty produkte op die dag
  • 1 x CO Productions lugguage tag vir al jou travels
  • R150 afslag voucher by Bonheur Aesthetic & Wellness
  • R300 afslag voucher by Vat Dit Kop Toe Hair Boutique
Kontantkroeg en koffiekroeg sal beskikbaar wees.

NB: Gratis produk in die geskenk pak kan nie omgeruil word nie. Terme en voorwaardes geld vir die vouchers. Klas word in Afrikaans aangebied.

Deure open, grimering verkope en vingerete vanaf 18:00. Event begin stiptelik 20:00.

Price Deadlines

Vrydag, 15 Augustus 2025 | 20h00 (Deure: 18h00)

* Kaartjiepryse is Per Persoon
Kontantkroeg en koffiekroeg sal beskikbaar wees.

* NB: Gratis produk in die geskenk pak kan nie omgeruil word nie. Terme en voorwaardes geld vir die vouchers. Klas word in Afrikaans aangebied.

VIP: Tafel 1 - 31
R850.00
VIP: High chairs - Shared Seating
R850.00
VIP: Airscream Vape Lounge - Shared Seating
R850.00
Tafel 32 - 74
R550.00
Get Tickets