This event is over.

WARM WINTERFEES

Organized by NG Kerk Elarduspark
Visit Website

Warm WinterFees

NG Elarduspark berei opgewonde voor vir ons jaarlikse “Warm Winterfees,” op 16-18 Mei 2025.

Hierdie fees het 'n heerlike tradisie in ons gemeenskap geword en bring families en vriende bymekaar vir 'n naweek vol vreugde, saamwees en viering. Die “Warm Winterfees” is nie net as 'n wonderlike bymekaar kom vir ons gemeente nie, maar is ook 'n geleentheid om ons uit te reik na die breër gemeenskap, en so ons missie en waardes te deel.

Ons het 'n verskeidenheid musiekkunstenaars en aktiwiteite: ‘n kinderpark, speletjies, 'n nagmark op Vrydagaand, 'n pretloop, kosstalletjies, lewendige musiek, en meer.

Dagprogram:

Vrydag - 16 Mei 2025
16:00 - 16:30 | Musiek
16:00 - 16:45 | Riaan van Rensburg
17:00 - 17:45 | Drumming Circle met Riaan van Rensburg
18:00 - 18:45 | Twisted
18:45 - 19:30 | The Traveler
19:30 - 20:00 | Musiek
20:00 - 21:30 | Jakkie Louw
21:30 - 22:30 | Laat Aand Sokkie
16:00 – 22:00 | Karnaval-speletjies
23:00 | Eindig

Saterdag - 17 Mei 2025:
06:00 - 08:00 | Colour Run Event
08:00 - 10:30 | Kunstuin sessie 1
08:00 - 09:00 | Jabus
08:00 - 09:00 | Musiek
09:00 - 09:45 | Wapadrand Boeredansgroep
09:45 - 10:30 | Annien en Charles
10:45 - 11:30 | Twisted
11:00 - 13:30 | Kunstuin sessie 2
11:30 - 12:15 | Mascots & Cheerleaders
12:15 - 13:00 | The Traveler
13:00 - 13:30 | Musiek
13:30 - 14:30 | Vintage Grooves
08:00 - 14:00 | Kinderpark Ticket Event
15:00 | Fees Eindig