Menlo Netball Tournament 2025

Fees may apply

As netbal JOU passie is, is die Menlo-TOYOTA-netbaltoernooi die plek vir jou!
Die grootste netbaltoernooi in die land. Van 29 Maart tot 1 April draf 160 van die land se TOP- hoërskoolspanne teen mekaar uit.
Van 2 tot 5 April speel 128 van ons land se top- laerskoolnetbalspanne puik netbal.
Kom kyk gerus van 7uur in die oggend tot 9uur saans. Dit is die beste netbal wat jy in Suid Afrika sal kan sien!
Neem asb kennis dat GEEN kaartjies by die hekke sal verkoop word nie