Glamping | Pretoria Fees 2025

Order by Phone
086 1000 291
Fees may apply
Organized by Galagos Country Estate
Visit Website

Glamping met Galagos @ Pretoria Fees 2025

Galagos Country Estate bring nou vir jou Glamping op sy beste!

Geniet die ervaring sonder die moeite!

Galagos Country Estate gaan 20 volledig toegeruste glanstente oprig by die Pretoria Fees 2025 vir 4 onvergeetlike feestelike dae! Daar is geen beter manier om te verseker dat jy nie 'n oomblik van die program misloop nie!

Prysinligting

Let asseblief daarop dat die pryse per tent is – Dit is toelaatbaar om 'n ekstra voubed vir kleiner kinders saam te bring.

Tentpryse sluit nie kaartjies vir die geleentheid in nie – maak asseblief seker dat jy ook toegangskaartjies vir alle Pretoria Fees bywoners gekoop het, aangesien toegang tot die terrein slegs met 'n geldige feeskaartjies toegelaat sal word.

Belangrike Besonderhede:

  • Dubbelbed of 2x Enkelbeddens
  • Bedkassies
  • Hotelkwaliteit beddegoed en handdoeke
  • Stoorplek
  • Bedlamp
  • Genoeg elektrisiteit vir selfoonlaai

Inklok en Uitklok

Inklok tussen 13:00 & 15:00
Uitklok streng om 9:00

Tente is geleë binne loopafstand van ablusiegeriewe. Gaste wat saam met Galagos glamping, sal VIP Parkering by die fees ontvang, wat naby die tente vir jou gerief geplaas is. Let asseblief daarop dat elke tent een parkeerplek ontvang, en alle gaste in die voertuig moet hul feeskaartjies wys om toegang te kry.

Price Deadlines

Een Aand Kampkaartjie | Inklok 13:00 - 15:00 | Uitklok 09:00

Let wel: Hierdie is net kampeerkaartjies, nie geleentheidtoegangskaartjies nie.
Dit is toelaatbaar om 'n ekstra voubed en beddegoed vir kleiner kinders saam te bring.

Vrydag | 1 Nag Per Tent
R1,500.00
Saterdag | 1 Nag Per Tent
R1,500.00
Sondag | 1 Nag Per Tent
R1,500.00

Twee Aande Kampkaartjie | Inklok 13:00 - 15:00 | Uitklok 09:00

Let wel: Hierdie is net kampeerkaartjies, nie geleentheidtoegangskaartjies nie.
Dit is toelaatbaar om 'n ekstra voubed en beddegoed vir kleiner kinders saam te bring.

Vrydag&Saterdag | 2 Nagte per Tent
R2,200.00
Saterdag&Sondag | 2 Nagte per Tent
R2,200.00

Drie Aande Kampkaartjie | Inklok 13:00 - 15:00 | Uitklok 09:00

Let wel: Hierdie is net kampeerkaartjies, nie geleentheidtoegangskaartjies nie..
Dit is toelaatbaar om 'n ekstra voubed en beddegoed vir kleiner kinders saam te bring.

3 Nagte per Tent
R3,300.00
Get Tickets