Vang jou man se Slang - Ladies Night (Brakpan/Boksburg)

Organized by Tpk Produksies | Gesonde Seks
Visit Website
Vang jou man se Slang

Hierdie is Timothy Kieswetter se opvolg show tot sy gewilde “Ken jou man se wortel”. Vir sommige vrouens, is dit nie 'n wortel nie, maar 'n slang wat hulle erg afskrik. In Vang jou man se slang, kyk ons na die verhouding tussen vrou en slang. Die twee probeer mekaar uitoorlê met klomp verskillende tegnieke.

Timothy gaan vir jou die 10 mees hipnotiserende tegnieke leer hoe om jou man se slang te vang. Sodra die vrou voel sy verstaan en het 'n hipnoties effek op die slang, kan haar verhouding met hom gaan van vyandskap tot vriendskap.

Dit gaan skreeusnaaks wees asook insiggewend.

Geen Onder 18's

Price Deadlines

Woensdag, 30 April 2025 | 19h00 (Deure open 18h00)

90min
Geen Onder 18's

VIP/ Voucher Kaartjie
R300.00
Gewone Kaartjie
R220.00
Get Tickets