This event is over.

Schoemies Manne-Aand

Kom geniet 'n epiese Manne-aand!

Andries Vermeulen gaan die aand daar wees om lekker musiek en baie lag te verskaf, heerlike kos, koue bier en lekker geselskap. Daar sal ook 'n paar lekker uitstallers wees wat die mans se verbeeling kan prikkel. Dis die perfekte kans om saam met jou vriende te ontspan en te geniet van die beste in manlike vermaak.

Onthou asseblief om jou eie kampstoel te pak.

Moet dit nie misloop nie – maak jou bespreking vandag nog!
Geen Onder 18's