Aanlyn verkope gesluit - kontak gerus AfriForum Teater vir meer inligting.
Vetkoekpaleis 3

Die gewilde reeks Vetkoekpaleis maak vanaf 26 Februarie tot 29 Maart 2025 weer ’n verskyning op die planke – en dié keer met nuwe kwinkslae om jou te laat skaterlag.
Dit is nóú jou kans om deel te wees van die volgende Vetkoekpaleis-episodeopnames.
Kontak gerus die Afriforum Teater by +27 66 420 6181 of teater@afriforum.co.za vir enige navrae.
Kliek op enige van die onderstaande datums om te bespreek:

![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |