This event is over.
Eikestad Musiekfees

Doors open at 3:00 pm

iTickets kan bepaal hoeveel kaartjies verkoop word d.m.v REFERRER tags. Voltooi die vorm met die volgende skakel en jy sal jou unieke skakel ontvang om kaartjies te verkoop. Jy kan hierdie skakel op sosiale media, per WhatsApp, e-pos of SMS aan enige iemand deel. Hulle moet jou skakel gebruik vir jou om in aanmerking te kom. Wenners sal tydens die geleentheid aangekondig word. LAERSKOOL EIKESTAD LEERDERS - Kliek HIER om jou unieke skakel te kry |
iTickets kan bepaal hoeveel kaartjies verkoop word d.m.v REFERRER tags. Voltooi die vorm met die volgende skakel en jy sal jou unieke skakel ontvang om kaartjies te verkoop. Jy kan hierdie skakel op sosiale media, per WhatsApp, e-pos of SMS aan enige iemand deel. Hulle moet jou skakel gebruik vir jou om in aanmerking te kom. Wenners sal voor die geleentheid aangewys word. PUBLIEK - Kliek HIER om jou unieke skakel te kry |
Stellenbosch en die wynlande!
Kom geniet 'n heerlike Musiekfees op Laerskool Eikestad se rugbyveld. Bring jou piekniekkombers of kampstoel en kom kuier saam!
- Biertent / Kroegarea beskikbaar met heerlike koue verversings.
- Wye verskeidenheid kosstalletjies beskikbaar.
- Hope vermaak vir oud en jonk!
Sien julle daar!