This event is over.
Die Stripshow (Couple Show) Brits

Doors open at 6:00 pm

Kom kyk hoe Timothy Kieswetter, in sy skreeu snaakse een man komedie "Die Stripshow" al die seksuele taboes en huweliksmites een vir een weg-strip.
In hierdie opvoedkundige komedie word daar met woorde gestrip en nie klere nie.
Dit is snaaks, sexy en leersaam.
Moenie hierdie een misloop nie.
Geen Onder 18's
In hierdie opvoedkundige komedie word daar met woorde gestrip en nie klere nie.
Dit is snaaks, sexy en leersaam.
Moenie hierdie een misloop nie.
Geen Onder 18's