Steve Hofmeyr | Ikoon Konsert - KAAP (DHL Stadion)

Doors open at 6:00 pm
Order by Phone
086 1000 291
Fees may apply
Organized by De Villiers National Events
ONS SKUIF DHL STADION TOE! | DIE STEVE HOFMEYR IKOON-KONSERT!

ONS HOU PARTYTJIE KAAPSTAD! | 29 MAART 2025 | DHL STADION
STEVE HOFMEYR WORD 60 JAAR OUD!

STEVE HOFMEYR | JUANITA DU PLESSIS | KURT DARREN | RICUS NEL | ANDRIETTE NORMAN | PIETER SMITH | BOBBY VAN JAARSVELD | KARLIEN VAN JAARSVELD | ARMAND HOFMEYR | BOK VAN BLERK | NADINE


Na die oorweldigende reaksie op die reuse Steve Hofmeyr Ikoon-konsert op Saterdag 29 Maart 2025, het Stad Kaapstad vir ons die toegewing gemaak om die konsert na die DHL Stadion te skuif.

Die Ikoon-konsert bring die room van Suid-Afrika se kunstenaars byeen vir een onvergeetlike aand om Steve se 60ste lewensjaar te vier in ‘n grootskaalse produksie waarin hulle sy groot treffers gaan sing.

Steve Hofmeyr, Juanita du Plessis, Kurt Darren, Pieter Smith, Bobby van Jaarsveld, Karlien van Jaarsveld, Ricus Nel, Andriëtte Norman, Armand Hofmeyr, Nadine en Bok van Blerk vorm deel van die produksie.

"Steve het 'n enorme verskeidenheid uiters gewilde liedjies wat deur ons land se gewildste kunstenaars gesing gaan word, en hy gaan natuurlik saam sing," sê konsert-organiseerder Jacques du Plessis, sameroeper van die onlangse Theuns Jordaan Tribute-konserte op Loftus Versfeld en die DHL Stadion.

"‘n Verskeidenheid kos en drank gaan te koop wees en ons gaan lekker feesvier!

"Steve word al die afgelope klompie jaar uit groot verhoogproduksies gehou. Dit terwyl hy in sy indrukwekkende loopbaan 'n reuse bydra gelewer het om die gehore en verhoë te bou wat die grondslag gelê het vir ons groot konserte en kunstenaars.

"Dit gaan 'n baie besonderse vertoning wees, en iets wat Kaapstad vir 'n baie lang tyd sal onthou," sê Du Plessis.

"Die konsert lê ons na aan die hart. Hy verdien na soveel jaar in die bedryf dat sy musiek en persona op hierdie besonderse aand gevier kan word deur ons land se beste Afrikaanse kunstenaars sowel as sy aanhangers in ‘n behoorlike stadionkonsert.

"Ek kan nie wag om te hoor hoe ons land se beste stemme saam uit volle bors onder meer 'Agter Elke Man' en 'Pampoen' sing nie!"

Kaartjieverkope is op die skakel https://www.itickets.co.za

Price Deadlines

Field Seating

Ticket price is PER PERSON
Reserved seating on field.

Children under 3 free of charge if seated on parent's lap.

Contact iTickets at 086 1000 291 for Wheelchair Accessible seating options (Stadium Only)

Field - VIP Block AC to AE
R1,295.00
Field - Block AA to AG
R850.00
Field - Block BA to BH
R650.00

Field General Admission

Ticket price is PER PERSON
General Standing Area on Field

Children under 3 free of charge

Contact iTickets at 086 1000 291 for Wheelchair Accessible seating options (Stadium Only)

Standing General Admission
R350.00

West Pavilion Seating

Ticket price is PER PERSON
Reserved seat on Tier 1.

Children under 3 free of charge if seated on parent's lap.

Contact iTickets at 086 1000 291 for Wheelchair Accessible seating options (Stadium Only)

Lower Tier (West | Block 101)
R600.00
Lower Tier (West | Block 132)
R550.00
Lower Tier (West | Block 131)
R450.00
Lower Tier (West | Block 130)
R350.00
Lower Tier (West | Block 129)
R250.00

East Pavilion Seating

Ticket price is PER PERSON
Reserved seat on Tier 1.

Children under 3 free of charge if seated on parent's lap.

Contact iTickets at 086 1000 291 for Wheelchair Accessible seating options (Stadium Only)

Lower Tier (East | Block 116)
R600.00
Lower Tier (East | Block 117)
R550.00
Lower Tier (East | Block 118)
R450.00
Lower Tier (East | Block 119)
R350.00
Lower Tier (East | Block 120 and 121)
R250.00

South Pavilion Seating

Ticket price is PER PERSON
Reserved seat on Tier 1.

Children under 3 free of charge if seated on parent's lap.

Contact iTickets at 086 1000 291 for Wheelchair Accessible seating options (Stadium Only)

Lower Tier (South | Block 122 to 128)
R350.00
Get Tickets