Die BitterLekker Weste Kaap Musiektoer met Posduif | Lourensford

Doors open at 5:00 pm
Order by Phone
086 1000 291
Fees may apply
Organized by Posduif Musiek (Pty) Ltd

Hierdie Desember kan jy deel wees van die BitterLekker Weste Kaap toer—’n viering van Suid-Afrika se onafhanklike musiektalent. Die toer spog met opwindende kunstenaars wat elk hul eie unieke klanke en energie na die verhoog toe bring.

Van die energieke vermaak sluit in Renaldo Alberts, Carma, JP Meyer, CheraLee, asook dan die eerste lewendige vertonings met Wilmarie Senekal se nuwe treffer “Paaie”. Hierdie is kunstenaars wat almal besig is ons plaaslike musiekbedryf BitterLekker te verfris!

Vertonings word bekroon deur die geliefde Posduif as hoofkunstenaar. Posduif, met hul hartroerende lirieke en kragtige optredes, het hulle plek gevestig as een van die land se gunsteling groepe, en hulle optrede belowe om elke aand ’n hoogtepunt te wees.

Kom geniet ’n aand vol ongelooflike talent en kom deel in van die beste wat Afrikaanse onafhanklike musiek bied! Moet dit nie misloop nie—hierdie toer gaan een wees wat verseker ‘n klomp BitterLekker herinneringe gaan bou!


Price Deadlines

Maandag, 16 Desember 2024 | 18h00 (Doors open 17h00)

- Kos en drank beskikbaar vir aankope
- Venue is rolstoelvriendelik

Adult
R150.00
Under 13
R50.00
Get Tickets