PassieVol 2025

Doors open at 2:00 pm
Order by Phone
086 1000 291
Fees may apply
For more information
Visit Website
Organized by Voelgoed Media and Moreleta Kerk
Visit Website
PASSIEVOL 2025 ... oor Jesus as Koning!

’n Unieke vertoning waar musiek, lofprysing en aanbidding saamgeweef word in ’n onvergeetlike geloofservaring, aangebied deur Voelgoed Media en Moreleta Kerk!

Top Afikaanse kunstenaars
Top Afrikaanse musiekkunstenaars kom vir één vertoning bymekaar om die gehoor met hul talent te inspireer.

Méér as net musiek

Lindie Strydom is die aanbieder en storieverteller van die vertoning – met die tema Jesus as Koning!

’n Ontmoeting met God

’n Unieke produksie waar musiek, lofprysing en aanbidding saamgeweef word in ’n geloofservaring soos min!
Kunstenaars:
  • Riana Nel
  • Jo Black
  • Demi Lee Moore
  • Ruan Josh
  • Retief Burger

Price Deadlines

Sondag, 11 Mei 2025 | 15:00 pm - 17:00 pm (Deure open 14:00 pm)

Grond Vlak Voor
R329.00
Grond Vlak Agter
R279.00
Kant Areas
R249.00
Balkon 1
R219.00
Rolstoel Vriendelik
R279.00

Sondag, 11 Mei 2025 | 15:00 pm - 17:00 pm (Deure open 14:00 pm)

Grond Vlak Voor
R379.00
Grond Vlak Agter
R329.00
Kant Areas
R289.00
Balkon 1
R259.00
Rolstoel Vriendelik
R329.00
Get Tickets