Oppi-Plaas Fees 2025

Order by Phone
086 1000 291
Fees may apply
For more information
Visit Website
Organized by The Outpost Dullstroom
Visit Website
Maak reg vir die Oppi-Plaas Fees in Dullstroom 2025!

Die Oppi-Plaas Fees vind plaas op 14-15 Junie, en dit gaan 'n naweek wees wat jy glad nie wil mis nie! Twee dae van pure Afrikaanse gees, waar familie en vriende saam kuier, sing, en dans soos net ons kan.

Wat om te verwag wanneer jy jou kaartjies koop:

Kindervermaak: Die kleingoed gaan propvol energie wees met al die pret wat ons vir hulle gereed het! Ons het selfs ‘n spesiale Kinderarea waar mamma en pappa hul kinders veilig kan laat speel terwyl hulle die terrein verken. Onthou om iets warms saam te bring vir jou kleinding.

REUSE Biertent: Geniet ‘n koue bier in die geselskap van goeie vriende – die ideale plek om af te skakel en net lekker te kuier.

Kos- en Stalletjies: ‘n Wye verskeidenheid smullekker kos en unieke stalletjies wag op jou. Van boereworsrolle tot handgemaakte produkte, hier is iets vir elke smaak!

Afrikaanse Musiek: Kom sing en dans saam met top Afrikaanse kunstenaars! Die musiek en atmosfeer gaan jou voete laat jeuk en jou hart laat warm klop.

Landbou Skou: Ontdek die beste van plaaslewe met ons landbouskou! Kom kyk na die landbou-uitstallings en leer meer oor die jongste innovasies in die landboubedryf.

Vier Vadersdag 15 Junie met ‘n Lekker Spitbraai by die Oppi-Plaas Fees!
Met sappige vleis op die spit, vars plaasgebakte bykos, en vermaak vir jonk en oud, is dit die perfekte manier om vir Pa te wys hoeveel hy vir jou beteken. Neem asb kennis spitbraai kaartjies moet voor die tyd gekoop word en sal ongelukkig nie beskikbaar wees op die dag self nie.

Saterdag Program
  • Hennie de Bruyn en die Kitaarkêrels
  • Eloff
  • Nicholis Louw
  • Moonshine Country Blues Band
  • Brendan Peyper
  • Appel
  • MC Matie van Graan
Vadersdag Sondag Program
  • Voorlesing & Gebed
  • Moonshine
  • Corlea Botha
  • Ricus Nel
  • MC Matie van Graan

‘n Volledige program sal gesien kan word op ons sosiale media blad.

Neem asb kennis van die volgende terme en voorwaardes:
  • Geen koelsakke, eie alkohol, kos of gazebo’s word toegelaat nie
  • Geen Minderjariges in biertent nie
  • Parkering is ingesluit by prys
  • Bring asb jou eie stoel en komberse
  • VIP en Goue sirkel kaartjie gaste kry stoele by die fees
  • Kinders onder 6 kry gratis toegang

Price Deadlines

Naweek Toegang | Saterdag, 14 Junie en Sondag, 15 Junie 2025

Kaartjies geldig vir beide 14 en 15 Junie
Neem asb kennis dat kaartjies 10% duurder is by die hekke
* Stel jy belang in Vadersadg Spitbraai? Spitbraai kaartjies is beskikbaar onder die 'ADD-ON ITEM'.

Naweek Algemene Toegang (13jr +)
R250.00
Naweek Algemene Toegang | Kind 12 jr en jonger
R80.00
Naweek Algemene Toegang | Pensionaris (65 jr+)
R250.00
Naweek Golden Circle (13jr +)
R580.00
Naweek Golden Circle | Kind 12jr en jonger
R350.00
Naweek VIP (13jr +)
R3,800.00
Naweek VIP | Kind 12jr en jonger
R2,000.00
Naweek Kuiertafel
R4,800.00

Enkel Dag Toegang | Saterdag, 14 Junie 2025

Kaartjies slegs geldig vir Saterdag 14 Junie 2025
Neem asb kennis dat kaartjies 10% duurder is by die hekke

Saterdag Algemene Toegang (13 jr+)
R200.00
Saterdag Algemene Toegang | Kind 12 jr en jonger
R50.00
Saterdag Algemene Toegang | Pensionaris (65 jr+)
R200.00
Saterdag Golden Circle (13jr +)
R380.00
Saterdag Golden Circle | Kind 12jr en jonger
R280.00
Saterdag VIP (13jr +)
R2,100.00
Saterdag VIP | Kind 12jr en jonger
R1,500.00

Enkel Dag Toegang | Sondag, 15 Junie 2025

Kaartjies slegs geldig vir Sondag 15 Junie 2025
Neem asb kennis dat kaartjies 10% duurder is by die hekke

* Stel jy belang in Vadersadg Spitbraai? Spitbraai kaartjies is beskikbaar onder die 'ADD-ON ITEM'

Sondag Algemene Toegang (13 jr+)
R180.00
Sondag Algemene Toegang | Kind 12 jr en jonger
R50.00
Sondag Algemene Toegang | Pensionaris (65 jr+)
R180.00
Sondag Golden Circle (13jr +)
R300.00
Sondag Golden Circle | Kind 12jr en jonger
R200.00
Sondag VIP (13jr +)
R2,000.00
Sondag VIP | Kind 12jr en jonger
R1,400.00

ADD-ON ITEM | Sondag Vadersdag Spitbraai

Neem asb kennis dat Spitbraai kaartjies nie by die hekke beskikbaar sal wees nie.

Spittbraai Access (13jr +)
R200.00
Spitbraai Access Kind (7 - 12jr(
R100.00
Spitbraai Access Kind 6jr en jonger

R260.00
Saterdag Algemene Toegang | Kind 12 jr en jonger
R70.00

Get Tickets