Familie Kuier Dag saam met Riana Nel

Doors open at 11:00 am
Order by Phone
086 1000 291
Fees may apply
Organized by NG Kerk Warmbad
Visit Website
Leef Die Woord NG Warmbad bied aan in samewerking met Langplaas Familie Restuarant - "Waar Jy Wil Wees" Die Familie Kuier Dag Met Riana Nel.

Dit beloof om n dag vol pret in n feestelike atmosfeer te wees met verskeie aktiwiteite, stalletjies, vermaak, musiek, heerlike kos, drankies en velemeer vir die hele gesin.

Lekker Pizzas, Worsrolle en Hamburgers sal die aand beskikbaar wees tydens die hoof vertoning.

Daar sal ook n veilling wees ten bate van "Leef Die Woord" NG Warmbad met verskye intressante items.

Price Deadlines

Saterdag, 5 Oktober 2024 | 19:00 pm (Deure open 11:00 am)

Kinders onder 5 jaar kry gratis toegang

Algemene Toegang (Bo 12 jr)
R250.00
Kind Algemene Toegang (5jr - 12jr)
R100.00

Donasies | Enige Bydrae Welkom

Donasie
R0.00
Get Tickets