Ticket sales open 06:00 am on 5 August 2024

OPPI-VELD FAMILIEBRAAI

Organized by Garsie Ontwikkelings NWM
Laerskool Garsfontein se Familiebraai FEES van die jaar.
Bring die hele familie en geniet GRATIS pap en sous.
Bring jou eie vleis en betaal jou koelboks belasting om jou eie drink goed saam te bring.

Staan 'n kans om een van 3 groot pryse te wen op die aand (R20 000.00, R10 000.00 en R5 000.00)

Riaan Benade, Andries Potgieter en Tian Nienaber gaan jou vermaak.

Ons sien uit vir ons grootste OPPI-VELD nog!
86UJW1J.jpeg