Online ticket sales closed.

Rooihuiskraal Trots Potjiekosdag

Organized by Laerskool Rooihuiskraal
Visit Website
The Rooihuiskraal Trots Potjiekos day is a fundraising event where parents of the school sponsor the event by making Potjiekos on the day. Parents can enjoy the company of friends and family and students can enjoy the rollercoaster rides while eating potjiekos.

* Kindly note that a physical (printed) ticket is needed to redeem your meal at the vendors

Die Rooihuiskraal Trots Potjiekos dag is 'n fondsinsamelingsgeleentheid waar ouers van die skool die geleentheid borg deur Potjiekos op die dag te maak. Ouers kan die geselskap van vriende en familie geniet en leerders kan die Mallemeule geniet terwyl hulle potjiekos eet.

* Neem asb kennis dat 'n fisiese (gedrukte) kaartjie benodig is om die ete te ontvang by die stalletjie