Die Grap van die Huwelik - Coupleaand (Nylstroom)

Doors open at 6:00 pm
Order by Phone
086 1000 291
Fees may apply
Organized by Tpk Produksies | Gesonde Seks
Visit Website
Die Grap van die Huwelik Humor is een van die vrou se top 3 redes om verlief te raak op haar man. Humor een van die beste maniere om die atmosfeer tussen mekaar lig te hou en die lewe saam te geniet. Maar wat gebeur as alle grappies op ‘n stokkie beland?

Dan wanneer een afval is dit nie “…almal lag weer nie”, maar eerder “waar het die verliefdheid heen gegaan?

In Timothy Kieswetter, seks terapeut en komediant, se nuutste couples show verduidelik hy die GRAP VAN DIE HUWELIK.

Hierdie is Timothy se eerlikste en donkerste vertoning, wat die mites in elke huwelik aanspreek.

As jy nie net wil lag nie, maar ook ‘n dieper kyk na die gesondheid van jou eie huwelik wil hê, is DIE GRAP VAN DIE HUWELIK presies wat jy nodig het.

"Dit was excellent!!!! Lank laas so vrek lekker gelag!!!"

"Love die substance en diepte"

"Die ‘donker kant’ het vanaand lig gekry. Baie dankie dat jy die ‘heilige koeie’ gaan begrawe het vir ons."

"Die beste van ál jou shows sovêr!!"


Geen Onder 18's

Price Deadlines

Saterdag, 14 September 2024 | 19:00 pm (Deure open 18:00 pm)

90 min
Geen Onder 18's

VIP/ Voucher Kaartjie
R300.00
Gewone Kaartjie
R220.00
Get Tickets