This event is over.

Anton Goosen

Doors open at 7:30 am
Organized by Die Boer Kultuurpark
Visit Website
Kom geniet 'n heerlike aand saam met ANTON GOOSEN die Liedjie-boer!!

Vrydag 23 Augustus.
Vertoning begin 18h00 vir 18h30

Ons is al oop vanaf 12h00. So kom vroeg en begin jou naweek met 'n heerlike sonsondergaan drankie en die sangnote van plaas wat dans met die musiek van 'n liedjie-boer.

#BOEREKOS #LIEDJIEBOER # ANTONGOOSEN #LEKKERMENSE #PLAASLEWE #GOEDVIRJOUSIEL

WhatsApp: https://wa.me/+27687122628
E-mail: [email protected]
Website: www.dieboer.co.za

R50p.p
* Kaartjie prys is uitsluitend enige kaartjie fooi wat op toepassing mag wees
Kinders Onder 13 is Gratis.

Sien julle daar!
Groete,
Die Boer.

DIE BOER KULTUURPARK
Hazeldean Valley
Hoek van Oukraal Blvd en Ridge weg.
Silverlakes.
Pretoria Oos.