This event is over.

Gin Fees met Henri Alant

Organized by Die Boer Kultuurpark
Visit Website
Gin Fees saam met HENRI ALANT

Saterdag 20 Julie
10h00 - 17h00
R50p.p
Kinders onder 14 is gratis.
* Kaartjie prys is uitsluitend enige kaartjie fooi wat op toepassing mag wees

Kom geniet 'n verskeidenheid Gin drankies en produkte terwyl HENRI ALANT ons almal vermaak met sy talentvolle stem. Dit is 'n Saterdag so daar is geen rede om nie so bietjie heupe te kom skud nie. Ons #Mark is oop wat spog met vele unieke items, en die kinders kan weer kinders wees by ons #Avontuurpark! Sink jou tande in 'n heerlike bord tradisionele #Boerekos by ons restaurant en ander beskikbare kos stalletjies.

Bring jou woef, bring jou skoonma,bring ALMAL.....want hier by ons is dit net LEKKER! Kaartjies nou beskikbaar op iTickets
>> Kliek op die 'Get Tickets' knoppie

OF

bespreek jou tafel,
[email protected]
068 712 2628

Bly op hoogte en sluit aan by ons Facebook gebeurtenis blad.
>> https://fb.me/e/2bVN6fIlq

Sien jou daar!
Groete,
Die Boer.

Die Boer Kultuurpark.
Hazeldean Valley.
Hoek van Ridge weg en Oukraal Blvd.
Silverlakes, Pretoria Oos
( Die ou Cowhouse)