Bookings open soon

Ewige Lig Kaap: Vroue Huwelikseminaar

Doors open at 8:30 am
Organized by Ewige Lig
Visit Website
Ewige Lig Durbanville bied aan 'n gratis Huwelikseminaar vir vroue, Saterdag 10 Augustus 2024 vanaf 10h00 - 13h00. Besprekings op iTickets is oop vir 16 jaar en ouer. Ongetroudes en getroudes is welkom. Elkeen kry 'n gratis geskenkpakkie.

Dit word aangebied deur Pastoor Minky Smit, Pastoor Cilia du Plessis, Pastoor Yolanda Louwrens.