POSTPONED to 1 JUNE 2025 - Sales re-opening soon!
Bok Radio | Bokkies 2025

Doors open at 6:00 pm

Bok Radio se Bokkies is die grootste glansgeleentheid in die Wes-Kaap wat die Suid-Afrikaanse vermaaklikheidsbedryf vereer.
Vir die eerste keer in 4 jaar is die Bokkies terug in al sy glorie en by die Grand Arena, GrandWest. Maak seker jy bespreek jou plek vroegtydig en bestel solank jou aandrok of aandpak, want kaartjies hiervoor verkoop altyd vinnig!