Ticket sales open soon

Chris Else

Doors open at 7:30 am
Organized by Die Boer Kultuurpark
Visit Website
Kom geniet 'n heerlike dag saam met CHRIS ELSE!!

Sondag 14 Julie.

Ons het heerlike #Boerekos #Drankies en 'n groot #Kinderspeelpark!
Ons is al van 7h30 af al oop.
Vertoning begin 12h30.
Kaartjies is R100.
* Kaartjie prys is uitsluitend enige kaartjie fooi wat op toepassing mag wees

Koop jou kaarjies vroegtydig op iTickets vandag nog.

Of bespreek jou tafel, en betaal jou kaartjies by die deur.
https://wa.me/+27687122628
[email protected]
www.dieboer.co.za

DIE BOER KULTUURPARK
Hazeldean Valley
Hoek van Oukraal Blvd en Ridge weg.
Silverlakes.
Pretoria Oos.

Sien julle daar!
Groete,
Die Boer.