Ticket sales open soon

Country & Vintage Vadersdag

Doors open at 7:30 am
Organized by Die Boer Kultuurpark
Visit Website
Jou pa, oupa.....Die plaas, Country musiek EN Vintage karre

Klink soos 'n wen resep vir 'n LEKKER bederf....of wat dink julle? Hierdie Vadersdag gaan ons #Country en #Vintage!
Sondag 16 Junie vanaf 11h00 tot 17h00.

Daar is 'n fantastiese line-up van bekende Country sangers wat gaan sorg vir julle vermaak soos...
  • HARRY WEST,
  • LEE MAGNUM,
  • GARY FORWOOD,
  • CAROLINE DU PREEZ,
  • GEOFF ST JOHN,
  • BARBARA RAY en
  • BOOTS ON FIRE - Linedancers SA.
Van Toeka tot Nou gaan ook so bietjie spog met hulle reeks #Vintage karre.

Daar gaan heerlike kos stalletjies wees en ons kroeg is geskik vir al die dors boere. Kinders kan baljaar in ons #Avontuurpark en die kleinspan het ook 'n hele onderdakse speelarea......
....so koop gou julle kaartjies op itickets of bespreek vroegtydig julle tafels.

R100 p.p
Gratis toegang vir kinders onder 16.

Koop jou kaarjies op iTickets.
kultuurpark@dieboer.co.za
068 712 2628

Die Boer Kultuurpark.
Hazeldean Valley.
Hoek van Ridge weg en Oukraal Blvd.
Silverlakes, Pretoria Oos
( Die ou Cowhouse)