Ticket sales open soon

Valiant Swart & Illamar Neitz

Doors open at 7:30 am
Organized by Die Boer Kultuurpark
Visit Website
Kom geniet 'n heerlike aand saam met Valiant Swart en Illimar Neitz!!

Vrydag 17 Mei.

Ons het heerlike #Boerekos #Drankies en n groot #Kinderspeelpark!
Ons is al van 12h00 af al oop.
Vertoning begin 19h00.
Kaartjies is R120.
* Kaartjie prys is uitsluitend enige kaartjie fooi wat op toepassing mag wees

Koop jou kaarjies vroegtydig op iTickets vandag nog.

Of bespreek jou tafel, en betaal jou kaartjies by die deur.
https://wa.me/+27687122628
[email protected]
www.dieboer.co.za

DIE BOER KULTUURPARK
Hazeldean Valley
Hoek van Oukraal Blvd en Ridge weg.
Silverlakes.
Pretoria Oos.

Sien julle daar!
Groete,
Die Boer.