Moedersdag saam Steve Ashley

Doors open at 7:30 am
Order by Phone
086 1000 291
Fees may apply
Organized by Die Boer Kultuurpark
Visit Website
Hierdie Moedersdag is een wat jy nie kan misloop hier by DIE BOER KULTUURPARK, en saam met STEVE ASHLEY van THE STACCATOS, nie!

Bederf bietjie vir moeder en bespreek vroegtydig julle kaartjies op iTickets of besprekings kan ook direk deur die restaurant gemaak word.
Die optrede begin om 12h30 maar ons deure maak al 7h30 oop.

Gratis nagereg vir al ons mammas as jy 'n hoofgereg bestel.

Kan nie wag om die dag met al ons moeders te deel nie!

Groete,
Die Boer.

DIE BOER KULTUURPARK
HAZELDEAN VALLEY
HOEK VAN OUKRAAL BLVD & RIDGE WEG.
SILVERLAKES
PTA OOS

[email protected]
068 712 2628

Price Deadlines

Sondag, 12 Mei 2024 | 12:30 pm (Deure open 07:30 am)

Kinders onder die ouderdom van 12 kry gratis toegang.
Gratis nagereg vir al ons mammas as jy 'n hoofgereg bestel.

Algemene Toegang
R90.00

Sondag, 12 Mei 2024 | 12:30 pm (Deure open 07:30 am)

Kinders onder die ouderdom van 12 kry gratis toegang.
Gratis nagereg vir al ons mammas as jy 'n hoofgereg bestel.

Algemene Toegang
R90.00
Get Tickets