This event is sold-out

Koeke en Terte (Ladies Night) - Emperors Palace

Organized by Tpk Produksies | Gesonde Seks
Visit Website
Is jy 'n koek of 'n tert? Of identifiseer jy as 'n Lemon-Mirangue... Tert bo, koek onder. Maak nie saak hoe jy jou deeg vou nie, hierdie Show gaan jou oë oopmaak tot die feit dat jy soveel meer is.

Of jou fondant nou al 'n bietjie hard en droog is en of jou room al 'n bietjie suur is, jou man gaan nie kan help om weer sy lippe vir jou af te lek nie.

Kom giggel en bloos saam met jou vriendinne, terwyl jy die resep kry om jou huwelik NIE te laat flop nie.

Moet nie hierdie REMASTERED weergawe van Timothy Kieswetter se Ladies Night misloop nie.

VIP kaartjies beskikbaar waar jy al jou kaartjie gelde terug ontvang op die aand in die vorm van 'n GS Voucher.
Kom bederf jouself na die tyd by ons verkoopstafel.

Geen Onder 18's

Prices

VIP Voucher/Kaartjies | Grond Vloer | Woensdag, 17 Julie 2024

19:00 pm (Deure open 18:00 pm)
Geen Onder 18s
90min

VIP Voucher/ Kaartjie | Tafels| Table Seat
R250.00
VIP Voucher/ Kaartjie | Left Terrace
R250.00
VIP Voucher/ Kaartjie | Right Terrace
R250.00
VIP Voucher/ Kaartjie | Back Terrace
R250.00

Gewone Kaartjies | Gallery | Woensdag, 17 Julie 2024

19:00 pm (Deure open 18:00 pm)
Geen Onder 18s
90min

Gallery | First Tier
R185.00
Gallery | Second Tier
R185.00
Gallery | Third Tier
R185.00