This event is over.
Botswana River Party
Kom kuier en kamp saam in Botswana met Valiant Swart en Johan Badenhorst die bekende "Voetspore" leier en avonturier.
Vrydag en Saterdag aand vermaak Valiant ons met sy musiek en Johan Badenhorst vertel ons staaltjies van al sy reise en avonture. Kaartjies sluit albei vertonings en kamp in.
Bring jou kampgoed en kampkos en kom ontspan onder die sterre om n kampvuur met wonderlike musiek in interessante stories.
Kampplek is wel besikbaar tot Maandag 23 September en selfs tot die Dinsdag as daar kampers is wat nog n aand wil bly. Daar is ook genoeg hout en ys ingesluit by jou kaartjie. Jongelinge 15 en onder is verniet maar koop nogsteeds n kaartjie.
Waar?
Beplan maar self jou roete na Francistown en van daar volg die A1 noord na die Zimbabwe grens vir nog 54km tot by ''village" Tshesebe.
Dan is dit net so 4km tot by die "spot". Verdere aanwysings sal volg.
Slegs 4X4
Kom geniet n baie eksklusiewe aand met die legendes. Sien julle daar!
Vir verdere inligting Whatsapp: +267 72815025