Vang jou man se Slang - Ladies Night (Nelspruit)
Doors open at 6:00 pm
Fees may apply
Vang jou man se Slang
Hierdie is Timothy Kieswetter se opvolg show tot sy gewilde “Ken jou man se wortel”. Vir sommige vrouens, is dit nie 'n wortel nie, maar 'n slang wat hulle erg afskrik. In Vang jou man se slang, kyk ons na die verhouding tussen vrou en slang. Die twee probeer mekaar uitoorlê met klomp verskillende tegnieke.
Timothy gaan vir jou die 10 mees hipnotiserende tegnieke leer hoe om jou man se slang te vang. Sodra die vrou voel sy verstaan en het 'n hipnoties effek op die slang, kan haar verhouding met hom gaan van vyandskap tot vriendskap.
Dit gaan skreeusnaaks wees asook insiggewend.
Geen onder 18's

Prices
Vrydag, 5 Julie 2024 | 19:00 pm (Deure open 18:00 pm)
Geen Onder 18's
90 min
Sit om tafels.
10 Stoele aan elke tafel
VIP Voucher/ Kaartjies
R250.00
Gewone Kaartjies
R185.00