Ticket sales closed 26 July 2024

Hoërskool Garsfontein Vleiskompetisie

Organized by Hoërskool Garsfontein
Visit Website
Vleispryse te wen:

- Hele bees
- Skape
- Varke
- Hoenders
- Biltong
- Wors

Vir leerders van Hoërskool Garsfontein :

Wen fantastiese pryse!
iTickets kan bepaal hoeveel kaartjies verkoop word dmv REFERRER tags.
Voltooi die vorm met die volgende skakel en jy sal jou unieke skakel ontvang om kaartjies te verkoop.
Jy kan hierdie skakel op sosiale media, per e-pos of SMS aan enigiemand deel.

Wenners sal tydens die geleentheid aangekondig word.

Kliek HIER om jou unieke skakel te kry