This event is over.
Skiet Spektakel

Doors open at 7:30 am

Aan al ons vuurwapen entoesiaste.
Kompetisie dag saam met Gerhard Steyn en oorvol skiet aksie by die N4 Gateway Skietbaan.
Die dag sal bestaan uit 3 oefenskote van die volgende:
* CZ P-07 9mm
* Karabyn 9mm
* AR-10 (308)
* 12g Haelgeweer
Lekker Biefstuk en bier asook ingang na Gerhard Steyn se vertoning vergesel hierdie kompetisie kaartjie. Mag die beste skut wen.
Geen Onder 18's