Vader en Seun

Doors open at 8:30 am
Order by Phone
0861 000 291
Fees may apply
Organized by Die Boer Kultuurpark
Visit Website
Kom vier die HERBEGIN van Die Boer Kultuurpark op 4 Mei 2024 tydens ons Vader en Seun dag! Hekke maak reeds 08:00 oop so kom vroeg. Verwag 'n ongelooflike vertoning deur Steve en Armand Hofmeyr vanaf 19:00. Voorvertoning saam met Eben begin om 16:00. Hier gaan heerlike kos- en drankstalletjies wees, ons Naweekmark is oop om te verken, en ons massiewe Kinderspeelpark het tonne aktiwiteite vir die kleinspan. Dit gaan 'n dag vir die boeke wees so bring die hele gesin!

Kry jou kaartjies VANDAG, kliek op 'Get Tickets'
Toegansfooie: R100/persoon | R500 VIP | Kinders onder 12-jaar GRATIS

Hoek van Ridge en Oukraalweg, Silverlakes, Pretoria

#DieBoerKultuurpar #Herbegin #VaderEnSeunDag #KomHerleefDit

Price Deadlines

Saterdag 4 Mei 2024 19:00pm

Kinders onder die ouderdom van 12 kry gratis toegang.

Algemene Toegang
R100.00
VIP Toegang
R500.00
Get Tickets