This event is over.
Warm Winterfees Konsert
Hierdie jaar se feeskonsert bestaan uit verkeie optredes met die tema “Night at the movies”. Liedere uit rolprente gaan gesing en opgetree word. Kom geniet hierdie aand saam met ons! Maak dan ook gerus ‘n draai by ons nagmark.