Ticket sales open soon

Menlo Netball Tournament

Organized by Die Hoërskool Menlopark
Visit Website
As netbal JOU passie is, is die Menlo-TOYOTA-netbaltoernooi die plek vir jou!

Die grootste netbaltoernooi in die land. Van 20 tot 24 Maart draf 160 van die land se TOP- hoërskoolspanne teen mekaar uit.

Van 20 tot 24 Maart speel 128 van ons land se top- laerskoolnetbalspanne puik netbal.

Kom kyk gerus van 7uur in die oggend tot 9uur saans. Dit is die beste netbal wat jy in Suid Afrika sal kan sien!

Neem asb kennis dat GEEN kaartjies by die hekke sal verkoop word nie