Magaliesberg SitrusFees

Order by Phone
086 1000 291
Fees may apply
Organized by Magaliesberg Gesinskerk
Magaliesberg SitrusFees

Kom geniet'n dag by ATKV Buffelspoort waar die jaarlikse Sitrusfees weer plaasvind.

Alles van liplekker kos, 'n biertent en baie vermaak smelt alles saam om vir jou 'n LEKKER dag te gee in die mooi Magaliesberge.

Dis pannekoek, pap en kaiings, lemoensap met skop, Mej Sitrus, karate kompetisies, stalletjies, bulletjierugby en vele meer....
WAARVOOR WAG JY?

Price Deadlines

Saterdag, 25 Mei 2024 | 07:00 am

Laerskool kinders kry GRATIS toegang

Algemene Toegang
R120.00
Get Tickets