This event is over.

Die Grap van die Huwelik - Hoedspruit

Organized by Belinda Fivaz
Die Grap van die Huwelik

Humor is een van die vrou se top 3 redes om verlief te raak op haar man. Humor een van die beste maniere om die atmosfeer tussen mekaar lig te hou en die lewe saam te geniet. Maar wat gebeur as alle grappies op ‘n stokkie beland?

Dan wanneer een afval is dit nie “…almal lag weer nie”, maar eerder “waar het die verliefdheid heen gegaan?

In Timothy Kieswetter, seks terapeut en komediant, se nuutste couples show verduidelik hy die GRAP VAN DIE HUWELIK.

Hierdie is Timothy se eerlikste en donkerste vertoning, wat die mites in elke huwelik aanspreek.

As jy nie net wil lag nie, maar ook ‘n dieper kyk na die gesondheid van jou eie huwelik wil hê, is DIE GRAP VAN DIE HUWELIK presies wat jy nodig het.

"Dit was excellent!!!! Lank laas so vrek lekker gelag!!!"
"Love die substance en diepte"
"Die ‘donker kant’ het vanaand lig gekry. Baie dankie dat jy die ‘heilige koeie’ gaan begrawe het vir ons."
"Die beste van ál jou shows sovêr!!"


Geen Onder 18's