This event is over.
Doors open at 11:00 am
Organized by Son Events
Beleef 'n betowerende Sondag Middag by Die Bosvelder restaurant in Centurion tydens ons "Gaan Bos" vertoning op 17 Maart. Kom geniet optredes deur Chris Steyn, Zaan Sonnekus, en Karlien van Jaarsveld.

Ons bied 'n kindervriendelike area en speelterrein vir die kleinspan. Kos kan direk by die buite kombuis bestel word. Geniet 'n unieke ervaring met die restaurant en buite show wat geskei is, sodat kliente self hul kos kan aanskaf.

Kaartjies slegs aanlyn beskikbaar.
  • Geen eie kos of drank mag ingebring word nie.
  • Toegang vanaf 11h00 op 'n eerste-kom-eerste-dien basis. Geen voor-af besprekings word aanvaar nie.
  • Vertonings begin om 13h00
  • Let daarop dat geen alkohol aan persone onder 18 jaar verkoop word nie.