This event is over.

Bok van Blerk Live by Jim Fouché Primêre Skool

Doors open at 5:00 pm
Organized by Bok van Blerk
Visit Website
Kom geniet 'n heerlike aand by Joe Malherbe Sportgronde op 13 April 2024. Bring jou kampstoel, jou beste gees en kom kuier saam! 

Hekke open om 17:00

- Biertent / Kroegarea beskikbaar met heerlike koue verversings.
- Wye verskeidenheid kos-stalletjies beskikbaar.
- Hope vermaak vir oud en jonk! 

Sien julle daar!

Vir leerders van Jim Fouché Primêre Skool :

Wen fantastiese pryse!
iTickets kan bepaal hoeveel kaartjies verkoop word dmv REFERRER tags.
Voltooi die vorm met die volgende skakel en jy sal jou unieke skakel ontvang om kaartjies te verkoop.
Jy kan hierdie skakel op sosiale media, per e-pos of SMS aan enigiemand deel.

Wenners sal tydens die geleentheid aangekondig word.

Kliek HIER om jou unieke skakel te kry