This event is over.

Novel Ford Eikestad Musiekfees

Doors open at 3:00 pm
Organized by Bok van Blerk
Visit Website
Novel Ford EIKESTAD MUSIEKFEES | 16 MAART 2024 | Bok van Blerk, Jay en Dodo!

Stellenbosch en die wynlande!
Kom geniet 'n heerlike Musiekfees op Laerskool Eikestad se rugbyveld. Bring jou piekniekkombers of kampstoel en kom kuier saam!

Datum: Saterdag, 16 Maart 2024
- 18:30 - Dodo
- 19:30 - Jay
- 20:30 - Bok van Blerk

- Biertent / Kroegarea beskikbaar met heerlike koue verversings.
- Wye verskeidenheid kos-stalletjies beskikbaar.
- Hope vermaak vir oud en jonk!

Sien julle daar!

Bespreek jou kaartjies nou!

Vir leerders van Eikestad :

Wen fantastiese pryse!
iTickets kan bepaal hoeveel kaartjies verkoop word dmv REFERRER tags.
Voltooi die vorm met die volgende skakel en jy sal jou unieke skakel ontvang om kaartjies te verkoop.
Jy kan hierdie skakel op sosiale media, per e-pos of SMS aan enigiemand deel.

Wenners sal tydens die geleentheid aangekondig word.

Kliek HIER om jou unieke skakel te kry
rKgy19W.png

Price Deadlines

Saterdag, 16 Maart 2024 | Hekke open 15:00 pm

Bring jou piekniek kombers of kampstoel en kom kuier saam.
- Biertent beskikbaar
- Wye verskeidenheid kos-stalletjies
- Vertonings skop rondom 18h30 af

VIP (Geen onder 18's)
R525.00
Algemene Toegang (13jr +)
R285.00
Laerskool kind (6jr - 13jr)
R175.00
Voorskoolse kind (0 - 5jr)
R0.00