OppiPanne Musiekfees 2024

Order by Phone
086 1000 291
Fees may apply
Organized by OppiPanne
Visit Website
'n Familie vriendelike fees, geleë op van die wêreld se grootste soutpanne, die Makgadikgadi Soutpanne, Botswana.
9J1m3hK.jpg

Prices

Fees Toegang + Self Kamp | 8 - 11 Augustus 2024

Toegang na die OppiPanne Musiekfees vir 8 - 11 Aug 2024 asook 3 aande se self kamp

Kaartjie | Volwasse (excl. VAT)
R1,600.00
Kaartjie | Kind 5jr - 12jr (excl. VAT)
R675.00
Get Tickets