Tickets on sale soon

Droogtehulp Nissan Navara PRO-4X en BushLapa Miskruier Raffle

Organized by Droogtehulp
Visit Website
NLC 000398/01
Burre Burger met DROOGTEHULP

Staan die kans om hierdie merkwaardige pryse te wen!
Meer besonderhede op Droogtehulp se Facebook Bladsy
Kaartjies kos R250

Droogtehulp Raffle T's en V's:
  • Met jou deelname aan hierdie kompetisie word jy gebind aan die terme en voorwaardes van die kompetisie.
  • Die Kompetisie inskrywings open 15 September 2023 en sluit 9 Maart 2024 om 23h59.
  • Die wenner sal aangekondig word via 'n Live trekking op 10 Maart 2024 tydens die KYKNET buite ekspo by Bushlapa se stalletjie die trekking sal regstreeks uitgesaai word op Burre Burger se Facebook blad. https://www.facebook.com/burgerburre/
  • Die wenner sal met LIVE TREKKING op facebook gedoen word en geskakel word. As persoon wat geskakel word nie beskikbaar is nie, sal ‘n e-pos aan die wenner gestuur word om hul in te lig van die prys.
  • Geen lede of direkte familie van Droogtehulp met Burre Burger mag 'n prys wen nie.
  • Geen pryse kan vir kontant geruil word nie.
  • Die wenners van die kompetisie word bepaal deur 'n gelukstrekking, hoe meer lootjies jy koop, hoe groter is jou kans om te wen.
  • Daar is geen limiet op die hoeveelheid lootjies wat verkoop word nie.
  • Droogtehulp met Burre Burger behou die reg om die kompetisie aan te pas.
  • Droogtehulp met Burre Burger behou die reg om 'n inskrywing te diskwalifiseer.
  • Indien die prys nie aanvaar word binne 2 weke (10 werksdae) nie sal die prys na die volgende wenner gaan.
  • Indien 'n wenner buite Suid-Afrika is, sal die wenner self verantwoordelik wees vir enige uitgawes, insluitend maar nie gelimiet tot belasting en vervoer van die prys.
  • Droogtehulp met Burre Burger, so ook enige van hierdie instansie se verteenwoordigers, kan nie verantwoordelik gehou word vir enige verlies of skade aan individuele nie.
  • Branding op die Nissan Navara en Bushlapa Miskruier moet vir minimum 1 jaar opbly.
  • Indien die wenner die Nissan Navara PRO-4X en Bushlapa Miskruier karavaan wil verkoop moet Droogtehulp OF Mosselbaai Nissan OF BushLapa offroad caravans die eerste opsie kry om die karavaan te koop.