This event is over.

Die Waarheid Lentefees

Doors open at 8:00 am
Organized by Die Waarheid Radio
Visit Website
Die Waarheid Lentefees bring jou tonne vermaak vir die hele gesin.
Kom spandeer die dag saam met ons.

Bring gerus jou kampstoel of kombers. Vermaak vir jonk en oud.

Kunstenaars:
Sonja Herholdt
Rudi Claase
Alanda de Bruin en Orkes
The Staccatos
Liezel Pieters
Rooksein

Kindervermaak insluitend:
Lollos en span

Spesiale gas:
Niekie van den Berg