Kaartjie verkope open 28 Augustus 2023

Steve Hofmeyr by Oos-Moot

For more information
Visit Website
Organized by Hoërskool Oos-Moot
Visit Website
Ons Oosie Idols finaliste sal die dag open en Steve Hofmeyr sal dan daarna 'n volle konsert hou.

Stalletjies en biertuin beskikbaar.

Geen sambrele/gazebos of koelerbokse toegelaat nie.
Geen kos of drinkgoed toegelaat nie.

Kinders 5 en onder is gratis.

KONTANTLOOS