This event is over.
Wees Wakker Fees

Die Wees Wakker Fees is ‘n jarelange tradisie hier by Laerskool Middelburg en is bekend as DIE
gebeurtenis van die jaar in Middelburg. Oor dié naweek kom die hele dorp tot stilstand en stroom
almal by die Koedoekophekke in. Dit is ‘n familie affêre waar jonk en oud hulself geniet van die
oggend, tot die aand.
Opwindende speletjies en Mnr en Mej Wees Wakker gaan die jaar groter as ooit wees!
Die tradisionele GROOT VUUR gaan weer Vrydagaand aangesteek word en dit beloof om ‘n gesig te wees om te aanskou! Vlamme hoor as die rugbypale!
Die Langtafelkosmark maak weer sy deure oop met ‘n groot verskeidenheid stalletjies wat ‘n wonderlike spyskaart belowe! Feesgangers kan van ontbyt tot aandete in die buitelug kom sit en kuier by die Langtafelkosmark.
Die kunstenaars is van die gewildstes tans in Suid Afrika en ons maak seker ons kan al die massas met gemak onthaal wat gaan instroom vir o.a Spoegwolf en Barto!
Daar word ook voorsiening gemaak vir die Wêreld Rugbybeker finaal wat Saterdagaand 28 Oktober om 21:00 gaan plaasvind. Kom kyk dit op die grootskerm saam met duisende ander ondersteuners by die Wees Wakker Fees!