Oppi-Plaas Fees 2024
Fees may apply
Dit is weer daai tyd van die jaar! Dis tyd vir 2024 se Oppi-Plaas fees!
Twee dae van lekker pret met hope kindervermaak, ‘n REUSE biertent en ‘n verskeidenheid kos en ander stalletjies. Hier kan familie en vriende weer saam kuier en sing net soos Afrikaners kan!
Kom kuier saam, maak seker jy is daar en mis niks.
Kaartjies is slegs by iTickets beskikbaar!
Kunstenaars om na uit te sien:
‘n Volledige program sal gesien kan word op ons sosiale media blad.
Neem asb kennis van die volgende terme en voorwaardes:
Twee dae van lekker pret met hope kindervermaak, ‘n REUSE biertent en ‘n verskeidenheid kos en ander stalletjies. Hier kan familie en vriende weer saam kuier en sing net soos Afrikaners kan!
Kom kuier saam, maak seker jy is daar en mis niks.
Kaartjies is slegs by iTickets beskikbaar!
Kunstenaars om na uit te sien:
15 Junie – Saterdag | 16 Junie – Sondag |
---|---|
Shané | |
Steam Boere orkes | Steam Boere orkes |
Moonshine Country Blues Band | Chris Steyn |
Barto | Nicholis Louw |
Demi Lee Moore | John Rock Prophet |
Steve Hofmeyr | Jo Black |
‘n Volledige program sal gesien kan word op ons sosiale media blad.
Neem asb kennis van die volgende terme en voorwaardes:
- Geen koelsakke, eie alkohol of gazebo’s word toegelaat nie
- Geen Minderjariges in biertent nie
- Geen eie kos sal op die perseel toegelaat word nie
- Geen vuurwapens word toegelaat nie
- Parkering is ingesluit by prys
- Eie stoele en komberse kan ingebring word
- Kinders onder 5 kry gratis toegang
Prices
Naweek Toegang | Saterdag, 15 Junie en Sondag, 16 Junie 2024
Kaartjies geldig vir beide 15 en 16 Junie
VIP - Naweek
R3,500.00
Kind 12 jaar en jonger - VIP Naweek
R2,100.00
Golden Circle - Naweek
R550.00
Kind 12 jaar en jonger - Golden Circle Naweek
R300.00
Algemene Toegang - Naweek
R320.00
Kinders 12 jaar en jonger - Naweek Algemene Toegang
R100.00
Enkel Dag Toegang | Saterdag, 15 Junie 2024
Kaartjies slegs geldig vir Saterdag 15 Junie 2024
Kinders onder 5 jaar kry GRATIS toegang
VIP - Saterdag
R2,000.00
Kind 12 jaar en jonger | VIP - Saterdag
R1,200.00
Golden Circle - Saterdag
R350.00
Kind 12 jaar en jonger | Golden Circle - Saterdag
R200.00
Algemene Toegang - Saterdag
R250.00
Pensionaris - Saterdag
R180.00
Kind (5jr - 12jr) Algemene Toegang - Saterdag
R75.00
Enkel Dag Toegang | Sondag, 16 Junie 2024
Kaartjies slegs geldig vir Sondag 16 Junie 2024
Kinders onder 5 jaar kry GRATIS toegang
VIP - Sondag
R2,000.00
Kind 12 jaar en jonger | VIP - Sondag
R1,200.00
Golden Circle - Sondag
R350.00
Kind 12 jaar en jonger | Golden Circle - Sondag
R200.00
Algemene Toegang - Sondag
R250.00
Pensionaris - Sondag
R180.00
Kind (5jr - 12jr) Algemene Toegang - Sondag
R75.00