Ticket sales open on 24 July 2023
Buffelspoort Afrikitifees 2023
Doors open at 8:00 am
Afrikiti - Jou taal en kultuurfees.
ATKV-Buffelspoort bied vanjaaarvir die tweede keer die Afrikitifees op Saterdag 9 September aan.
Afrikitifees se slogan is:
Jou taal- en kultuurfees
Alle komponente van ons Afrikaanse kultuur word hierin vervat:
Kos en kos demonstrasies, wyn- en biertent, Beeldende en uitvoerende kunste, skilder, kore, orkeste, toneel, opvoedkundige aksies, soos boomplant, honde- en slangvertonings, sportsoorte: fietstrap, boogskiet, ringbal, jukskei, karate, toutrek, gemeenskap- en kunsstalletjies, gaskunstenaars, dansgroepe, eg afrikaanse tradisionele erfenis: volkspele, sweepslaan en draadkarre bou, ou klassieke motors, Harley Davidson, Diepe waters- en Binnelanders akteurs, uitstalling van karavane en motor agentskappe.
Bring 'n blikkie honde- of katkos as deel van jou ingangs fooi.
Kunstenaars:

- 16:00 Riaan van Rensburg
- 17:00 Pieter Koen
- 18:00 Rooksein
- 19:00 Jo Black