Ticket sales closed. Thank you to all who contributed.
Muisbosskerm Brandfonds
Koop vandag jou “ete-kaartjie” van R200 om hierdie familie restaurant weer te help om op die been te kom so spoedig moontlik.
Muisbosskerm is ‘n landsbaken aan die Weskus naby Lambertsbaai en word al dekades deur die Turner familie bestuur.
Hierdie restaurant het 06/07/2023 afgebrand en net met jou hulp kan so restaurant weer opstaan.
Koop vandag jou “ete-Kaartjie” van R200 en help hierdie familie restaurant op so manier.
Let wel jou ete gaan jy by jou huis moet geniet, maar jou foto kan jy stuur aan admin@droogtehulp.co.za en die beste seekos foto kan die kans staan om 10 kaartjies na die “nuwe” Muisbosskerm te wen as alles weer staan!