Theuns Jordaan Tribute | Kaapstad

Doors open at 4:00 pm
DHL Stadium
Fritz Sonnenberg Rd, Green Point
Cape Town, ZA 8051 ZA
Fees may apply

Die reuse Theuns Jordaan Tribute-konsert vroeër vanjaar op Loftus Versfeld het die room van Suid-Afrika se kunstenaars voor ‘n skare van bykans 20 000 toeskouers byeengebring om in ‘n wêreldklas produksie hulde te bring aan die ikoniese Theuns Jordaan.
En nou kom die besonderse vertoning Kaapstad toe op 6 Januarie 2024 in die DHL Stadion. Kaartjieverkope is beperk tot 20 000 kaartjies.
Dieselfde span wat by Loftus opgetree het sowel as span wat die produksie behartig het, kom weer byeen vir die konsert in die DHL Stadion. Steve Hofmeyr, Juanita du Plessis, Kurt Darren, Ray Dylan, Dozi, Bobby van Jaarsveld, Karlien van Jaarsveld, Ricus Nel, Jay du Plessis, Bok van Blerk, Danny Smoke, Liezel Pieters, Lianie May en Jacques du Plessis lei die vertoning.
Hulle laat Theuns se liedjies herleef in ‘n uitnemende grootskaalse produksie wat deur gesoute vervaardigers Deedee Oosthuizen en Floors Oosthuizen behartig word, in samewerking met Murray Lubbe en Theuns se jarelange vriend Jacques du Plessis.
By die Theuns Jordaan Tribute op Loftus Versfeld het die skare van 20 000 een van die onvergeetlikste en grootste vertonings nog in Afrikaanse musiek aanskou. Ons is die afgelope drie maande oorval deur Kapenaars wie wil he ons moet die produksie in die Kaap doen, en die wag is eersdaags verby.

Prices
Field Seating
Ticket prices are per person
Reserved seating in front of the stage.
Field - Block AA to AF
R695.00
Field - Block BA to BH
R550.00
Field General Admission
Ticket prices are per person
General STANDING Tickets on field
Standing General Admission
R350.00
Lower Tier Seating
Ticket prices are per person
Reserved seating on Tier 1.
Please contact iTickets at 086 1000 291 for Wheelchair Accessible seating options.
Lower Tier (West | Blue Area)
R385.00
Lower Tier (East | Red Area)
R385.00
Lower Tier (South | Yellow Area)
R295.00
VIP Business Lounge
Ticket prices are per person
VIP Business Lounge
R2,200.00