Online sales closed

Buffelfees 2023

Organized by Hoërskool Ben Vorster
Visit Website
Die Buffelfees is Die Hoërskool Ben Vroster se eerste musiekfees. Die dag is propvol aktiwiteite van sangers wat optree, 'n pretpark om die kinders besig te hou en talle ander vermaak!

Stalletjies om van te kies en te keur, heerlike eetgoed, 'n biertuin en "big screen" World Cup Rugby SA vs Ierland!

VIP kaartjie @ R1000pp sluit die volgende in:
~ Toegang tot die VIP area vir die dag
~ Sluit alle kunstenaaroptredes in
~ Gratis eetgoed
~ Gratis drankies
~ Gratis "goody bag"
~ Stoele word voorsien
~ Geen koelsakke of gazebo’s word toegelaat nie
~ Pendeldiens vanaf Unicorn
~ Parkering by B-veld (HBV)
~ Addisionele kostes word vir die Pretpark gevra

Algemene Toegang kaartjie @ R150pp sluit alle kunstenaaroptredes in asook:
~ Geen koelsakke of gazebo’s word toegelaat nie
~ Pendeldiens vanaf Unicorn
~ Parkering by B-veld (HBV)
~ Addisionele kostes word vir die Pretpark gevra
~ Stoele kan ingebring word
~ Kinders onder 7 jaar kry gratis toegang